Kweek Dit Self

New
Indicative market price: R395
-+
2 available
R385.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781920217969
Bob Shop ID
611865182

Kweek dit self is 'n alsomvattende gids vol praktiese riglyne wat jou sal leer hoe om jou tuin (groot of klein) ten volle te benut, hetsy met tradisionele of alternatiewe tuinbou metodes. Die inhoud is nie beperk tot alledaagse en bekende spesies nie, daar word metodes aangebied om ongewone en moderne variasies van elke tipe plant te kweek. Elke plant word op 'n geordende en logiese manier volledig bespreek, met besondere verwysing na die vereistes vir die voorbereiding van die grond, verdeling van die plante, die kweking, asook die oes en berging daarvan.

'n Lekker bonus is die bykomende wenke hoe om plante in houers te kweek, die geskikste plante vir verskillende spasies, hoe om peste te bekamp, plantmaats, en die beste wapens in die oorlog teen siektes en ander probleme. Met die oog op die haastige leser wat nie onnodige opleeswerk wil doen voor besluitneming nie, is daar 'n gebruiksvriendelike opsomming van elke spesie en bykomende interessante inligting op so 'n manier saamgestel dat dit 'n plesier is om daarna vollediger inligting te bekom.

More from this seller

View all
R30 shipping
7% OFF
Murasie
R325 R350
Unicorns Sticker Fun Pad
R69
37% OFF
Little Miss Late
R69 R110
R30 shipping
31% OFF
15 Minute Japanese
R240 R350
Add to cart

Similar products

Herbs. Barbara Hey.
R90
Know Your Garden Flowers: A Southern Hemisphere Garden Book | R. E. & C. R. Harrison
R60
Tooi Jou Vensters: Gordyne en Blindings om self te maak - Annien Teubes
R14.75
Waterverfraaiings Vir Die Tuin - Alan & Gill Bridgewater - Softcover - 128 Pages
R45