Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
As jy 'n ouer is, kan jy jou waarskynlik nie die lewe sonder elkeen van jou kinders se unieke eienskappe voorstel nie. Dit kikker jou lewe op, maar kan ook soms 'n uitdaging wees. Kweek kinders met karakter is 'n konsep wat spruit uit Hettie Brittz se reis met haar eie kinders. Dit is geskryf vir ouers in elke fase van 'n kind se lewe, en help ma's en pa's om hulle kinders se uniekheid te ontdek en te koester.
WIL JY GRAAG WEET...
- Waarom 'n straf vir een kind werk, maar nie vir die ander nie?
- Waarop om te fokus om 'n impak te maak op jou kind se lewe?
- Hoe om jou kind se taal te praat sodat julle mekaar regtig verstaan?
- Hoe om jou kind se emosies en behoeftes reg te hanteer?
Dan is Kweek kinders met karakter vir jou bedoel! Hettie klassifiseer die verskillende temperament-profiele as boomtipes, en leer ouers hoe om elke kind volgens sy temperament te dissiplineer, aan te moedig, te snoei en te kweek.
Summary | Kweek kinders met karakter is geskryf om ouers te help om hulle kinders se uniekheid te ontdek en te koester. As jy 'n ouer is, kan jy jou waarskynlik nie die lewe sonder elkeen van jou kinders se unieke eienskappe voorstel nie... |
Author | Hettie Brittz |
Publisher | Carpe Diem |
Pages | 336 |
ISBN | 1-4322-0825-X |
ISBN 13 | 978-1-4322-0825-7 |