Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Voorblad se hoeke effens omgebuig. Binne is enkele plekke met "highlite"-pen gemerk.
Hoe Om Elke Boompie Na Sy Aard Te Buig.
Kinders se "handleiding" is in 'n groot mate in hulle unieke temperament opgeskryf. Hierdie titel leer ouers hoe om elke kind se unieke handleiding te volg. Wil jy weet: hoe om jou jong boompies so te buig dat hulle nie knak nie?; waarom 'n straf vir een kind werk maar nie vir die ander nie?; waarop om jou ouerskapinsette vir elke kind te fokus, sodat jy met jou beperkte tyd die grootste impak kan maak?; hoe om jou kind se "boomtaal" te praat sodat julle mekaar regtig verstaan?; hoe om jou kind se emosies, wangedrag, behoeftes en selfs prestasies reg te hanteer sodat sy 'n kind met karakter kan wees? Dan is hierdie titel vir jou bedoel! Dit kan ook baie effektief in 'n kleingroep aangewend word. Elke hoofstuk eindig met praktiese oefeninge, uitdagende besprekingspunte en kort Bybelstudies. Neem sommer 'n hele paar ouers saam met jou op die pad uit die ouerskap-oerwoud uit.
Kyk gerus ook na die ander Hettie Britz boeke wat ek gelys het deur op die skakels hieronder te kliek.
https://old.bidorbuy.co.za/item/481298590/Kweek_Gesonde_Gesag_Hettie_Brittz.htmls
https://old.bidorbuy.co.za/item/531592556/Kweek_Dissipline_met_Deernis_Hettie_Brittz.html