Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Van der Merwe, Lena; Hannes Roberts en Bossie de Kok. KWEEK VAN CLIVIAS. Clivia-vereniging van Suid-Afrika, 2005. Eerste Uitgawe. ’n Gesaghebbende boek oor boslelies in Afrikaans. Al drie outeurs is deskundiges op hul vakgebied. Hierin word ons ses inheemse soorte behandel asook die kweek en teel daarvan en peste en plae. 73bls., kleur ills. Baie Goed. Prent-gelamineerde Sagteband. (#0001938)