Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Billy Graham
Formaat: Groot Hardeband
Toestand: Baie Goed
Vir vrede, krag, moed en inspirasie, kyk op na die berge. Dag vir dag, regdeur die jaar, kan jy 'n oomblik van stilte en bepeinsing deel met een van die wereld se mees geliefde geestelike leiers, Billy Graham, deur die eenvoud van 'n Skrifgedeelte, 'n bemoedigende gedagte en 'n gebed.
In Kyk op na die berge, bied Billy Graham klassieke dagstukkies wat gegrond is op 'n leeftyd van studie en bediening. Elkeen van hierdie 365 deurdagte oordenkings is geskryf om jou hart kalm te maak, jou gees op te lig en jou die weg te wys na die Een wat altyd daar is om jou te help. Op hierdie wyse le jy elke dag nog 'n steen in die fondasie van jou persoonlike verhouding met God. Van die onderwerpe vor die dagstukkies sluit in: God is 'n persoon; Die vryheid van keuses; Storms van die lewe; Engele; Wat om met ons probleme.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.