Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Medium sagteband
Naam van vorige eienaar in pen op eerste bladsy
Baaie goeie toestand
n Heerlike viering van Suid-Afrikaanse braaikultuur, vol stories, resepte en humor wat elke vleisliefhebber sal laat glimlag. Johnson bring die kole tot lewe met insigte oor tradisie, tegniek en die mense agter die rooster. Ideaal vir enigeen wat glo dat braai meer is as net kosdis n manier van leef.