Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Laat Vrugte deur C M Van der Heever Landelike roman
Laat Vrugte beeld die mens se stryd teen die natuur, die drang om te leef en te oorheers, maar ook die wete dat alle aardse ding en ook alles verganklik is.
Van Schaik uitgewers, 196l, 11de druk, 272p.
Toestand: Hardeband, geen stofomslag, naam van vorige uitgawe op skutblad, merke en potloodmerke in boek. Ouderdomsvergeling maar verder skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.