Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Laatoes is die 17de publikasie van hierdie bekende koerantman en vorige redakteur van die Beeld. Kortverhale van die alledaagse lewe Met Laatoes word ons nie net gekonfronteer met die totale omvang van menswees nie maar die leser besef ook hoe indrukwekkend dit is om die lewe met deernis en waardigheid te leef.
TITLE: Laatoes
AUTHOR: Van Deventer, Hennie
SKU: 9780928316995
PUBLISHER: Naledi
DATE PUBLISHED: 2017
PAGES: 275
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 214x138
WEIGHT: 500 gr