Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Johann Lodewyk Marais, eerder bekend vir sy digbundels en proefskrif oor Eugène N Marais, beskryf in hierdie reisboek oor Mosambiek (Maputo) sy ervarings wat tot by Maxixe lei, waar Arabiese dhows nog gesien kan word. Hulle kry ook meer insig in die land se mense en die redes vir Immigrasie.
TOESTAND: Baie goed. Sagteband. GETEKEN DEUR DIE OUTEUR IN 2005.
Uitgegee deur Skeurklip, 2003.
Toestand: sagteband, goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R60 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R60 per 1 .kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!