Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste druk 1973 hardeband met stofomslag 128 bladsye. hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende en kyk na die fotos:
die stofomslag is verweer en het n klein wit sitckertjie aan die rugkant onder, die hardeband her verweer aan die rugkant bo en onder, daar is stempels ens voor in die boek, die binding voor is HEELTEMAL LOS - sien die fotos onder, ek kan sien die boek is baie gelees - daar vlekkies op party bladsye, versending R25 in RSA
Ek beskou die boek as n leeskopie NIE as n boek vir die boekversamelaar nie