Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk. Uitgegee deur Tafelberg in 1979.
Die sewende en laaste volume in Kielblock se Lafras Cuyper-reeks.
Teks is skoon en die band is nog stewig. Stofomslag nog redelik goed met bietjie rakverweer aan die voet en kroon van die rugstrook. Hierdie is een van die skaarser titels in die reeks.