Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband ex bib boek met stofjas.
Paar krapmerke in pen op die agterband van die voorblad, op die eerste skutblad en bladsye 5, 7, 54 en 55. Bladsy 54 se regterkantse onderste hoek is weg met geringe skade op die teksblok.
Daar is verkleuringskolletjies regdeur die boek. Die bindings is aanvaarbaar.
Raksluitasie kom voor aan die onderkant van die borde.
Agterste skutblad is verwyder.
Toestand: 6/10