| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
eerste druk 1975 hardeband met stofomslag 150 bladsye. hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die stofomslag is effens verweer en het n klein wit stickertjie aan die rugkant onder, hardeband is goed maar het rakverweer aan die onderkant, daar is stempels ens in die boek, die teks is skoon en die binding goed maar enkele geel vlekkies weens ouderdom, versending R25 in RSA- geen oorsese versending

