Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe van die eerste titel in die Lafras Cuyper-Reeks. Uitgegee deur Nasionale Boekhandel in 1964. Stofomslag het verweer en 'n klein stukkie weg aan die onderste rand van die agterste paneel. Boek het vorige eienaar se naam en adres op die voorste skutblad.