| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
1975 hardeband met omslag in redelike tot goeie toestand. Die omslag is effe verweer rondom die sye. 'n Stempel, plakker en naam voorin. Een van die sewe boeke uit die Lafras Cuyper reeks, deesdae baie skaars.