Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wanneer Lana haar hondjie Rakker noem, weet sy nog nie hoe woelig en stout hy is nie ...
Dit is amper Lana se verjaardag en sy beplan 'n pajamapartytjie. Maar sy is 'n bietjie bekommerd. Wat as niemand na haar partytjie wil kom nie? Dan erken Lana se nuwe maat, Lisa, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie. Kan Lana en Rakker dit die beste pajamapartytjie ooit maak?
Sagteband
72 bladsye