Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wanneer Lana haar hondjie Rakker noem, weet sy nog nie hoe woelig en stout hy is nie ...
Lana is baie opgewonde. Haar maatjie Lisa gaan in 'n TV-advertensie wees! Die enigste probleem is dat dit 'n advertensie vir hondekos is - en Lisa is doodbang vir honde. Lana en Rakker besluit om haar te help. Maar waar Rakker is, is daar gewoonlik moeilikheid ...
Sagteband
64 bladsye