Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wanneer Lana haar hondjie Rakker noem, weet sy nog nie hoe woelig en stout hy is nie ...
Die skool se sportdag is om die draai en Lana is bekommerd sy gaan heel laaste in elke enkele item kom. Sy is glad nie so sportief soos haar beste maat, Kristie, nie. Maar dan kry Lana 'n briljante idee: Sy kan saam met die woelige Rakker begin oefen om lekker fiks te word! Sal Rakker tot haar redding kan kom?
Sagteband
72 bladsye