Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wanneer Lana haar hondjie Rakker noem, weet sy nog nie hoe woelig en stout hy is nie ...
Lana en haar gesin gaan die vakansie by haar ouma-hulle kuier. Dit is by die see en Lana beplan hope prettige dinge vir die vakansie. Ouma is egter baie gesteld daarop dat haar huis netjies moet wees - en dit gaan nogal moeilik wees met Rakker in die omtrek! Kan Rakker dit regkry om Ouma se hart te steel, voor sy so vies word dat sy hom terug huis toe stuur?
Sagteband
64 bladsye