Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Landbou Weekblad van Republiekdag 1966 met die ou landsvlag op die voorblad. Die tydskrif is beskadig aan die regterkant onder. maar is die voorblad duidelik. Sien die foto.