This item has closed 2 buyers bought 2 items
View other items offered by Groenheide Boeke2692

Similar products

Die Karoo Avonture - Lang Henning en die Uile - Sadler
New
R100.00
LANG HENNING EN DIE SIRKUS - SADLER,M
New
R90.00
Die Karoo Avonture - Lang Henning en die Groot Bankroof - Sadler
New
R90.00
Lang Henning En Die Perdesmous - Mary Sadler-Altena
New
R90.00
Lang Henning en die Moordplaas
Sold

Lang Henning en die Moordplaas

New 10 were available
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
25612944

 

Lang Henning en die Moordplaas

Dis 1875 in die Groot Karoo. Lang Henning, avonturier van die vlaktes, word teen sy sin betrek by ’n grusame plaasmoord. Sonder veel hulp van Beaufort se magistraat, met slegs ’n wraaksugtige jong seun en dié se brandsiek hond as metgesel, gaan dit maar broekskeur om die skuldiges vas te trek...

(A5, 103 bladsye)

 

Lang Henning / Die Karoo Avonture

In die sewentigerjare van die negentiende eeu is die Karoo so wild soos die Weste nooit was nie. Wet en orde is ver te soek. Bendes veediewe voer ’n skrikbewind, selfs die dorpe bied geen veiligheid nie en dikwels lui die kerkklok alarm net voordat die vlamme van ’n brandende huis die donker nag verlig. Hier reis niemand alleen nie, want ’n perd is meer werd as ’n menselewe en ’n koeël die enigste prys.

Dit is die wêreld van Lang Henning, vrybuiter van die vlaktes. Met perd en roer en sy vuiste voer hy die stryd teen die boewe en skurke wat skuil in die ruigtes van die Groot Karoo. Aan sy sy is Jakobus Johannes Delport, ofwel Boet, weeskind gemaak deur ’n moordende bende Koranas en grootgeword op ’n sendingstasie by Kaptein Jesaja. Hy en sy hond vergesel Lang Henning waar hy gaan, en saam vertroos hulle die jong weduwees en hul sussies wat hulle pad kruis.

Wie is Lang Henning? Blykbaar weet net die magistraat op Beaufort dit en hy praat nie....

Avontuurverhale in goeie Afrikaans vir jonk en oud!

Recently viewed

See more
Bburago Chevrolet Corvette model car - Scale
Secondhand
R150.00 No bids
LEGO Parts Wheel 31mm D. x 15mm Technic ~ {Light Bluish Grey}
New
R5.00
Miniature glass elephant
Secondhand
R55.00 No bids
Coronation 1937 Bronze Medallion
Secondhand
R80.00 No bids

Customer ratings: 2 ratings

Wonderful book received. Hubby grabbed it first LOL. Will have to wait my turn.
02 Sep 2010
Dankie. uistekende verkoper
04 Sep 2010