Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
n Lang, vreemde pad: Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met dié van markies Germano de Nobrega gekruis het nie. Hul liefde raak n verterende vlam . . . tot n jaagduiwel op n motorfiets haar geheue in inkswart duisternis dompel en hul liefde op n vreemde kronkelpad geplaas word. Pragtige toestand, been Stofomslag.
Eerste uitgawe 1972.