Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ek het hul maar so stuk stuk gekoop - Die een is in 'n swak toestand aangesien 'n lank gelede se oorlede insek of iets so paar happe uit ruggie bo en onder asook voorste buiteblad regs geneem het - Egter nog heel leesbaar - 1941.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek per slag by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld op elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dalk is dit die moeite werd.