Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ek het hul maar so stuk stuk gekoop - Die een is nie in 'n baie goeie toestand nie weens ouderdoms-verbruining (foxing) - 1942 een van die voorste blanko blaaie het 'n horisontale skeur gehad wat iemand net sticky-tape herstel het - boek sal egter nog heel mooi op hou rak lyk. >>> Bevat: Ons Weg Deur die Wereld & Die Opraende Pad
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek per slag by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld op elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dalk is dit die moeite werd.