Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pragtige volksboek oor van Langenhoven se beste werk (geredigeer deur Leon Rossouw, Leserskring), met illustrasies in volle kleur deur Angus McBride. Eerste uitgawe en eerste druk 1983. Van Lang verhale, ses briewe uit "Skaduwees van Nasaret", SPOOKSTORIES, Kort Prosa, Kinderverhale, Toneelstukke, Gedigte en Spreuke. Hardeband 260 bladsye.
Posgeld en verpakking R 50