Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geredigeer deur Leon Rousseau. GETEKEN DEUR LEON ROUSEAU. Geïllustreer deur Angus McBride. Uitgegee deur Tafelberg vir Leserskring. Eerste Uitgawe, Eerste Druk 1983. Groot hardeband met stofomslag. 260 bladsye. Die boek is in 'n baie goeie toestand. Die binnekant van die stofomslag is effens geskimmel, asook die eerste en laaste bladsye. Die hoeke aan die rugkant van die hardeband is 'n klein bietjie geskaaf. Posgeld na enige plek in SA is R35.