Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volledige steI van Langenhoven se versamelde werke, uitgegee in 1974. Dertien boeke is in goeie gebruikte toestand, en 3 lyk maar oes. Van die 3, is nr. 2 die slegste af. Ook die enigste met skade aan die inhoudsblaaie. (Verkleuring, steeds bruik/leesbaar.) Die ander twee se skade is beperk tot die omslag. Dit is dan ook die rede vir die baie redelike prys. 😊
I prefer using recycled packaging materials as far as possible.