Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgawes 1970's. Netjiese toestand. Dit lyk nie of die stel veel gebruik is nie. Stewig gebind en skoon. Band 7 het naam op geskryf. Die boonste rante is stowwerig en het effens roeskolletjies (sien foto). Verder netjies. Posgeld is R85.