Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Langs die pad van Suid-Afrika
Deur Theo de Witte
Uitgegee deur J.L. van Schaik, 1939, eerste uitgawe, A 4 formaat, stofomslag is beskadig, skutblaaie met tjello-tape merkies, veroorsaak deur vorige plastiek omhulsel, anders in goeie toestand, baie fotos, 112 bls.