Langsaan die Vuur - Vyf Lewensverhale - A.H.M. Schottz
Secondhand
1 was available
R85.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Langsaan die Vuur - Vyf Lewensverhale - A.H.M. Schottz - Kwela - 1996, eerste uitgawe, eerste druk - Sagteband in baie mooi toestand, boek het aan Linda Rode behoort.
Posgeld en verpakking R28.00
n Langsaan die vuur rig hy sy oog op vyf onbekende mense, soos wat hy self die grootste deel van sy lewe was, en vertel hul buitengewone stories. Die verhale het 'n dokumentêre inslag, met foto's, geboorte- en sterfdatums daarby - Scholtz herinner ons aan die "stiltes" in ons geskiedenis, hy wil aan die ongehoordes 'n stem gee. Die "terroris" Kwela Modise van die laaste verhaal, wat uiteindelik as vryheidsheld vereer word, herinner ons daaraan hoe maklik die oordeel van die geskiedenis kan verander.