Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Madelie Human
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Rochelle se herontmoeting met die onbehoorlik aantreklike Zirk is vir haar 'n verrassing, want sy het gedink hy is gemeen en genadeloos en baie ver van dierbaar. Die feit dat hy haar hele wese in beroering bring, sal beslis oorwaai, want verlief raak is mos nie in haar vyfjaarplan nie.
Toe hy boonop 'n praktyk in Bela-Bela oorneem, natuurlik héél toevallig, en sy ouma vir Rochelle vertel sy is die uitverkore een vir haar geliefde kleinseun, probeer Rochelle naarstiglik om Kupido se lastige pyle met haar eie toekomsplanne te ontduik.
Sy besef egter sy kan nie meer sonder Zirk leef nie en weet haar vyfjaarplan is na die maan... maar voel Zirk dieselfde oor haar?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.