Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Titel:- Lank Lewe Die Bushies
Skrywer:- Hendrik en Fritz Von Hörsten
Datum Gepubliseer:- 1962
Uitgawe:- 1ste
Harde Band
Bladsye:- 152
Groote:- 8vo (Octavo) 153mm x 228mm
Gewig:- 300g
Boek Kondiesie:- Baie goeie kondisie
Stofomslag Kondiesie:- Stuk van hoekie weg. Klein skeurtjies aan die kante van omslag.
Beskrywing:- Die boek gaan oor 'n jolige klomp wat gedurig bedrywig is omdat, soos Oom Joi altoos plegtig verkondig, ledigheid is die duiwel se oorkussing. En as daardie bedrywigheid nou lei tot kattekwaad, penaries en moleste, wel, wat
Hulle wil mielies braai, nou ja, waarvoor is Piet Hamerkop se lande dan daar? En die likkewaan wat hulle daar vang, kom net mooi te pas vir die wraakneming op die bitsige ou oom Wynie wat al die pragtige duiwe in die wip gevang het…