LANSELOET VAN DENEMERKEN DEUR H.J.J.M. VAN DER MERWE
Reeks Van Stamverwante Bodem nommer X1V. EERSTE DRUK
‘n Middelnederlandse drama in digvorm en ’n voorbeeld van die Middelnederlandse abele spel wat uit die 14de eeu dateer.
Uitgegee deur Van Schaik 1951 EERSTE DRUK
TOESTAND: Rugkant effens verslete, sagteband, nog sterk gebind; naam van vorige eienaar op voorblad, potloodaantekeninge hier en daar.
Verpakking en Posgeld R25 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com