Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek bied aan almal, van beginners tot die meer bedrewe naaldkunstenaars, 'n skatkis aan idees en praktiese wenke.
Die verskillende basiese tegnieke word aan die hand van talryke foto's in volkleur en toeligtende sketse in die fynste besonderheid uiteengesit, terwyl artikels soos muurbehangsels, tafeldoeke, dekens, kledingstukke, ens. , as inspirasie vir eie skeppings dien.
Die nuwe opwindende nuwe tegnieke maak Laslap, kwilt & appliek 'n onontbeerlike boek vir die ernstige naaldwerker.
160 kleur bladsye