Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lawrence van Arabië deur Edward Robinson.
Die Libri-reeks van klassieke jeuglektuur XX.
vertaal in Afrikaans deur E Horak. Die libri-reeks bied aan die Afrikaanse leser van die bekendste werke uit die klassieke.Dis boeke wat deur hul inhoud en styl reeds vir vir baie jare jongmense oor die hele wereld geboei het.
hierdie boek is uit afgeskryfde biblioteekmateriaal. Dis stewig en skoon maar bevat biblioteekstempel.J L van Schaik 1956
kyk asseblief na die foto's. klein items soos 3 normale grootte boeke kan saam versend word vir een posgeld. geen oorsese bestellings nie.