Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Edward Robinson
Titel: Lawrence Van Arabie
Jaar Uitgegee: 1956
Uitgawe: Vertaal uit oorspronklike Engelse boek
Uitgegee Deur: J. L. Van Schaik
Omslag: Harde Band
Boek Kondisie: Baie goeie kondisie
Omslag Kondisie: Groot stuk weg aan die agter kant. Klein skeurtjies regoor
Bladsye: 180
Groote: 130x175
Gewig: 200g
Uit die pen van Edward Robinson, wat onder Lawrence in die Arabiese veldtog gedien het, het ons ‘n raak en boeiende beskrywing van Lawrence as mens en as onverskrokke krygsman.
Min heldefigure tot dus ver het die verbeelding van die Engelsprekende wereld so aangegryp soos Lawrence van Arabie. Sy landgenote sal hom lank in herinnering hou, nie net ter wille wat hy gedoen het nie – en in die geskidenis het min manne meer in so ‘n kort tydperk aangedurf – maar ook omdat hy ‘n man van voortreflike eienskappe was.