Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die pot is in 'n baie goeie toestand, amper nooit gebruik. Ons het dit in Frankryk gekoop in 1986
gedurende ons verblyf aldaar en het dit net een of twee keer gebruik.
Die nommer daarvan is D
Afmetings: Lengte 28cm en breedte 22cm vir pot self.
34.5cm van handvatsel na handvatsel se punt.
16cm hoog tot by boonste handvatsel op deksel.
Gewig: 4.6kg
Versending met Postnet, toonbank na toonbank, R175 of dit kan gratis afgehaal word.
Geen verantwoordelikheid word geneem vir transitoverlies of -skade nie. Ons verpak behoorlik.
Betaling binne drie dae asseblief.
Bestudeer die fotos deeglik asseblief as deel van die beskrywing.