Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daar is alreeds drie Afrikaanse Ben-boekies in die gewilde reeks deur Zuléka Smit. Ben gaan skool toe is pas vir die vierde keer herdruk en met ân ATKV-Woordveertjie bekroon. Hierdie boek gerig op dogtertjies wat dieselfde ervaringe as Ben in die Ben-reeks beleef en beloof om baie gewild te wees.
TITLE: Lea gaan skool toe
AUTHOR: Zuléka Smit
SKU: 9781779880642
PUBLISHER: LAPA Publishers
DATE PUBLISHED: 20241201
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
DIMENSIONS: 0x0
WEIGHT: 0