Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'Leef Gesond is 'n ryklik geillustreerde en omvangryke, gesaghebbende gesinsgesondheidsgids - propvol maklik toeganklike mediese inligting, to in die fynste besonderhede, oor jou gesondheidsprobleme. Leef Gesond is sowel insiggewend as maklik leesbaar. Die boek, volnuttige wenke oor die handhawing van gesondheid vanuit konvensionele en aanvullende benaderings, is 'n moet in elke huis.'
This book is in good condition.