| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Dave Strehler
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
In die Bybel is daar wonderlike stories oor mense wat groot dinge vir die Here gedoen het. Van die mense was van nature sterk en dapper, soos Simson. Ander was stiller en meer saggeaard, soos Daniël en Rut. Maar hulle almal was lief vir God en het groot dinge vir Hom gewaag.
Hierdie opwindende dagboek vir kinders sal hulle op 'n reis deur die Bybel neem. Dit vertel die verhale van verskillende helde wat fantastiese avonture beleef het. Die indeks agter in die boek sal hulle na 'n spesifieke tema lei waaroor hulle dalk wonder, byvoorbeeld:
God se plan
Hoop
Verskillende gelowe
Wonderwerke
Elke stukkie sal kinders help om die lesse wat die Bybelhelde geleer het in hulle eie lewe toe te pas.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.