Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Joyce Meyer
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Leef voluit en vreesloos is die resultaat van Joyce Meyer se eie reis van onsekerheid en selfhaat na n lewe van selfvertroue. Dit het ook gegroei uit jare se persoonlike ervaring en interaksie met vroue deur haar bediening. Op haar kenmerkende reguit, praktiese manier help sy die leser om die struikelblokke na 'n lewe van oorwinning en selfvertroue te oorkom en haar volle potensiaal te bereik.
Leef voluit en vreesloos bestaan uit twee dele: Die gawe van selfvertroue, en Verwyder vrees in jou lewe. In die eerste deel verduidelik sy onder meer: hoe om struikelblokke op pad na selfvertroue te identifiseer; hoe voldoende voorbereiding vroue bemagtig; hoe om van onafhanklikheid na afhanklikheid van God te beweeg, en die karaktereienskappe van 'n vrou met selfvertroue. In die tweede deel wys sy hoe om vrees te hanteer en met vertroue te begin leef.
Hierdie boek sal jou opnuut herinner dat vroue 'n besondere rol het om te speel in die wereld, en jou in staat stel om daardie rol voluit en sonder vrees te vervul.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.