| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
In Leer Meer Oor Geldsake, word die leser uitgedaag om verantwoordelikheid te neem vir sy/haar eie finansi¿¿le beplanning. Almal moet ophou om kanse te vat met hulle finansies . Hierdie boek gee uitstekende praktiese raad en is 'n samevatting van die hoogtepunte van Hein Kruger's se radiopraatjies op RSG in Ons En Die Ekonomie en Geldsake.
| By: | Hein Kruger |
| Pages: | 111 |
| Publisher: | Naledi |
| Format: | Paperback |
| Isbn: | 0-620-44917-9 |
| Isbn13: | 978-0-620-44917-5 |