Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Leer speel-speel lees met Tippie die olifant!
Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Elke boekie se klankfokus word in 'n ander kleur aangedui. Aktiwiteite agter in elke boekie bevorder woordeskat en leesbegrip.
1. Tippie loop in die ren
2. Tippie en die perd
3. Tippie ry fiets
4. Tippie gaan see toe
5. Tippie kuier op die plaas
6. Tippie ry met die trein
7. Tippie plant groente
8. Tippie bad vir Woef
9. Tippie plant 'n boom
10. Tippie kry twee visse