Leer My Lees Vlak 1 (8): Tippie En Die By

Leer My Lees Vlak 1 (8): Tippie En Die By

New 2 available
Only 2 left – grab it before it’s gone!
R119.00
Shipping
This product qualifies for free shipping in South Africa, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
3210 Read/Lapa
Bob Shop ID
608941862

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder. 

Elke boek in die reeks bevat:

- 'n Kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;

- Helder, kindervriendelik illustrasies;

- 'n Woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die sinne" gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lĂȘ.

 

Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld - dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Add to cart

Recently viewed

See more
Flesh wounds by David Holbrook
Secondhand
R75.00 No bids
Car Rearview Mirror Cover Caps Shell Trim Frame for Ram 1500 2019-2021
New
R1,019.00
50% OFF
For Asus UX301 Power Jack Connector
New
R171.00 R342.00
1995, 96, 98 Nintendo Creatures GAMEFREAK - Jungle Pokemon Eevee 51/64 Common
Secondhand
R20.00

Similar products

Free shipping
Leer My Lees Vlak 6 (1): Tippie En Die Maanlanding
New
R135.00
Free shipping
Leer My Lees Vlak 2 (5): Tippie En Die Uil
New
R119.00
Free shipping
Leer My Lees Vlak 1 (2): Tippie En Die Hen
New
R125.00
Free shipping
Leer My Lees Vlak 2 (4): Tippie En Die Leer
New
R119.00