This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Readers Warehouse4673

Similar products

18% OFF
My Behaviour and Emotions Library 20 Book Box Set
New
R1,309.00 R1,599.00
Len en Ben en die Groot Seerowerredding
Secondhand
R40.00
My Story | Tony Greig, with Alan Lee
Secondhand
R57.00
Opstokers, Fopdossers En Tweegatjakkalse: Stories Oor Woorde, Mense En Aanhou Beweeg En Geraas Maak
New
R195.00
Leer My Lees Vlak 3 En 4 Tippie En Vriende 20 Book Pack
Sold

Leer My Lees Vlak 3 En 4 Tippie En Vriende 20 Book Pack

New 4 were available
Indicative market price: R759.00
R399.00
47% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
6000600062723
Bob Shop ID
418740596
VLAK 3: Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld â€" dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

VLAK 4: Elke boek in die reeks bevat:
• ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
• helder, kindervriendelike illustrasies;
• ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê."

Titels :

Tippie Gaan Ysskaats: Boek 10, Vlak 4
Tippie Verjaar: Boek 9, Vlak 4
Tippie Vang Vis: Boek 8, Vlak 4
Tippie Soek Insekte: Boek 7, Vlak 4
Tippie se Sywurms: Boek 6, Vlak 4
Tippie Maak Pizza: Boek 5, Vlak 4
Tippie Gaan Lughawe Toe: Boek 4, Vlak 4
Tippie Gaan Leeupark Toe: Boek 3, Vlak 4
Tippie by die Dieretuin: Boek 2, Vlak 4
Tippie se Nuwe Maat: Boek 1, Vlak 4
Tippie loop in die reen: Boek 1: Vlak 3
Tippie en die perd: Boek 2: Vlak 3
Tippie ry fiets: Boek 3: Vlak 3
Tippie gaan see toe: Boek 4: Vlak 3
Tippie kuier op die plaas: Boek 5: Vlak 3
Tippie ry met die trein: Boek 6: Vlak 3
Tippie plant groente: Boek 7: Vlak 3
Tippie bad vir Woef: Boek 8: Vlak 3
Tippie plant 'n boom: Boek 9: Vlak 3
Tippie kry twee vissies: Boek 10: Vlak 3

This product ships within 3-5 working days

Recently viewed

See more
Intel SR2400 2U Hotswap SCSI backplane Kit
New
R3,044.00
Watching The English: The Hidden Rules Of English Behaviour - Kate Fox
Secondhand
R160.00
Battery coin cr1620 3v lithium x5 pack (moq 20)
New
R53.60
32% OFF
Dogsong - Gary Paulsen
Secondhand
R130.00 R190.00