Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie oulike breihandleiding vir beginners, met stap-vir-stap aanwysings vir regs- en linkshandiges. Talle duidelike kleurillustrasies en -fotos. Die handleiding is oorspronklik in Duits uitgegee en die instruksies leer die sogenaamde Europese of Kontinentale breistyl.
Netjiese sagteband kopié in goeie toestand. Daar is 'n klein skeurtjie (< 2cm) teen die onderkant van die rug.
Uitgewer : Delos
Taal : Afrikaans (uit Duits vertaal deur Marié Hardy)
Sagteband : 64 bladsye
Afmetings : 180 x 210 x 10 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik