| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Leer van Kleure saam met Wikus
"...Kom leer van kleure saam met Wikus! Jonger kinders kan heerlik saam leer en speel deur die wiel aan die kant van die boek te draai om elke keer die regte kleur te soek en te vertoon in die driehoekige loergaatjie op die bladsye. Die eenvoudige teks en bygaande illustrasies is perfek vir beginnerlesers en kinders sal speel-speel al die verskillende kleure leer ken...."
Your item was previously owned.
Book Condition: Good condition
Book Cover: Thick Carton Hard cover
The book has no torn, missing pages, writing or highlighting. very minor bumping on the corners of the book,
Note. Whilst attempting to list all the defects, some minor defects might not have been listed. This could be due to the defects not being picked up