Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
X Biblioteek
Die omslag van elke plaat is nie meer netjies nie maar die boekies en plate is soos nuut.
Elke pakkie het een plaat ('n storie aan elke kant) en twee boekies.
Die stories is as volg: Die duif wat agter gebly het; Oom Tom se plaas; Die storie van 'n stert, Muisie Leeu, Die eensame renoster, Drie vrolike Boere.
Die stemopname is stadig sodat kleintjies maklik kan by hou met die bewoording.