| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Op Okarusewa is alles nie pluis nie. As Wolfgang Stroebel die hulp van sy ou vriend die beroepsjagter Tom Maartens inroep om die skrikbewind van ân vermeende mensvreterleeu te beeindig word Tom dadelik met ou en nuwe spoke gekonfronteer.
TITLE: LEEU VAN OKARUSEWA
AUTHOR: IMMELMAN,D
SKU: 9781869192327
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/01/2008
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New