This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

guitar legends double cd
R65.00
John Legend: Get Lifted (CD)
R204.00
Drifters - Legends CD Import
R69.00
Billie Holiday - Legends (CD)
R30.00
Legendes (CD)
Sold

Legendes (CD)

10 were available / new
R81.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
PPBH-5025-G280
Bob Shop ID
430668446
Legendes (CD) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 13 working days



DIE kassie wat jy hier vashou bevat nie minder nie as drie van Theo Erasmus se CD s. Altesame 60 snitte, meer as twee ure se luistergenot, en Theo en sy trekklavier bied vir jou van boeremusiek tot country, jazz, Latyns Amerikaans, en tot Franse melodie vir romantiese siele. Dis n feesdis van musiek, as t ware n voorgereg, hoofgereg en n nagereg.

Die besluit om die trio saam te stel, is juis omdat daar deesdae n besonderse aanvraag is na die trekklavier, en die klanke wat n meester soos Theo uit hom kan tower. Daar is n oorvloed van jong konsertinaspelers, maar goeie gevestigde trekklavierspelers, soos Theo, is deesdae yl gesaai.

Die trio-CD s van Theo sluit onder meer talle van sy meer as 200 eie komposisies oor die jare in, asook nuwe verwerkings van ou gewilde gunstelinge. Daar is musiek vir van die leunstoelsitter, tot diegene wat nog graag n voetjie op die dansbaan skud.

Theo is reeds die afgelope 46 jaar heeltyds musikant . Op 12-jarige ouderdom was hy en sy trekkklavier reeds onafskeidbaar en op 14 word van sy musiek deur die SAUK uitgesaai. Op 18, word die eerste van sy solo albums vrygestel. Op 20 toer hy 18 maande saam met Al Debbo deur die land.

Gedurende sy jaar in die Lugmag leer Theo bladmusiek lees en dit maak vir hom talle deure oop vir die toekoms.

Van trekklavierspeler ontwikkel hy vinnig tot ook komponis, musiekverwerker, ateljeemusikant, musiekregisseur, radio aanbieder en verhoogkunstenaar. In 1970 stel Anton Hartmann hom by die SAUK aan as opsteller van musiek vir plateprogramme, nog in die ou Uitsaaihuis in Commissionerstraat.

In sy beginjare was die idee van n plaat waarvan die klank deur n laserstraal voortgebring word om n laserskyf (CD) te maak, ondenkbaar. En tot 1990 werk Theo nog in ateljees met groot groepe musikante wat verskillende instrumente bespeel en met mikrofone wat van die dak afhang. Hy skep immergroen komposisies soos die kenwysie van Flinkdink, Two Sharps, Straatkafee en Trekklavier Mallemeule.

Deur die jare werk hy met van die grootste name in die musiekbedryf saam en brei sy styl en keuses van die soorte musiek wat hy uit sy trekklavier na vore bring, onbeperk uit.

Theo se sy musiekhart bestaan uit baie verskillende kompartemente, daar is plek vir ook klassieke musiek, waarvan sy gunsteling komponiste Mozart, Haydn en Telemann, is. Hy het dan ook al van die Grotes se komposisies in lekker lewendige dansmusiek verwerk. Sy CD, die Classics gaan Sakkie Sakkie, is nou nog n treffer.

Features

SummaryDIE kassie wat jy hier vashou bevat nie minder nie as drie van Theo Erasmus se CD s. Altesame 60 snitte, meer as twee ure se luistergenot, en Theo en sy trekklavier bied vir jou van boeremusiek tot country...
ContributorsTheo Erasmus
FormatCD
Release date20160901

Recently viewed

See more
3pcs Long Shaft Quartz Clock Movement Mechanism Diy Clock Parts 31mm
R372.00
Iran - 1998 - MNH
R15.00 No bids
Brushed Texture Carbon Fiber Shockproof TPU Case for Galaxy A30(Navy Blue)
R144.00
60mm GPS Speedometer Gauge Odometer LCD Digital Dust-Proof Kmh For Car Motorcycle ... (COLOR.: BLUE)
R1,682.00